November 29, 2021

Goeie dag Ruan en Sonia

Baie dankie vir julle moeite met hierdie uitstekende beleggingsvoorstel. Die uiteensetting en jul professionalisme is indrukwekkend.

Vriendelike groete, C de Wet

Scroll to Top