Nov 20, 2025

Liewe Suzean

Van my kant vir jou ñ groot dankie vir jou omgee in my lewe en altyd die beste raad en insig het – Ek waardeer jou baie!

Geniet ñ heerlike ruskans en maak memories bymekaar dit is kosbaar!

Liefde en Geseënde Feesgety vir jou en jou gesin.. Sien in die nuwe jaar!

HMJ Ferreira

Scroll to Top