May 25, 2020

Hallo Suzean. Dankie vir hierdie insiggewende opsomming van wat aangaan in die finansiele wereld…wel ek kan net dankie se vir jou. Dankie dat jy na my goedjies omsien in hierdie absolute gaos.Ek dink nie iemand weet regtig wat wag op ons nie. Baie dankie en bly veilig.

Pop

Scroll to Top