May 18, 2023

Goeiedag Andre,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek weet nie hoekom ek veilig voel met my belegging by jou nie, maar ek doen. Ek vertrou jou en Brenthurst se span.

Ek waardeer jou en Ronelle se harde werk.

Vriendelike groete, G Maritz.

Scroll to Top