March 15, 2020

Baie dankie Magnus vir die ongelooflike ‘straight talking’ in jou artikel in Moneyweb vandag. Magtig maar dit was pragtig! ‘May you be blessed to keep on keeping on’!. As ‘n entrepreneur vir meer as 30 jaar, kan ek net sê: Bravo vir Magnus Heystek!!

Eben Du Plessis

Scroll to Top