March 12, 2020

Hiermee wil ons net aan julle as span oordra dat ons gister se gesprekspunte asook die samesyn agterna baie geniet het. Dit was regtig aangenaam – ook om die nuwe Kaapse lede van jul span te ontmoet.
Baie dankie Suzean.

Hennie en Lieneke Du Toit

Scroll to Top