March 07, 2020

Dankie vir die inligting om julle kliënte te laat deel in julle prosesse. In reaksie hierop kan ek slegs meld dat die diens wat ons oor talle jare van Sonia du Plessis ontvang het, sekerlik die beste behandeling is wat ons nog by enige instansie op enige stadium beleef het. Deur ondervinding weet ons dat sy te alle tye vir ons die beste sal doen, tenspyte daarvan dat ons belegging maar baie klein is. Onder haar sorg het ons nie veel behoefte aan addisionele inligting nie. Ons kan maar net hoop dat sy na verdienste beloon sal word vir die entosiasme waarmee sy haar werk doen.

Pieter & Rina Du Preez

Scroll to Top