[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22.7″][et_pb_row _builder_version=”3.22.7″][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.22.7″][et_pb_text _builder_version=”3.22.7″]
INTERNASIONALE MARKTE – HANDELSPANNING BEDRUK MARKTE
► NIKKEI, S&P 500 SLUIT LAER
Internasionale aandele was in Mei erg onder druk danksy die handelsspanning tussen die VSA en China. Dit het die invloed van die sentrale banke van verskeie lande, wat in onlangse maande markte ges-teun het, uitgewis. Die MSCI Wêreldindeks het in Mei met 5.9% teenoor April gedaal, aangedryf deur swak-ker vertonings in beide ontwikkelde en ontluikende markte.
Die MSCI Indeks vir ontwikkelde markte het die maand 5.8% in die rooi gesluit, veral danksy dalings in Japan en die VSA. Die Nikkei 225 Indeks was in Mei 7.2% laer as in April danksy die konflik tussen die wêreld se twee grootste ekonomieë en ʼn sterker yen.
Die S&P 500 het 6.4% laer gesluit. Volgens Bloomberg was dit die swakste vertoning vir Mei in sewe jaar en die tweede swakste vertoning sedert die jare sestig. Negatiewe handelsontwikkelinge tussen die VSA, Chi-na en Mexiko het Amerikaanse aandele negatief beïnvloed en wisselvalligheid aangedryf.
In Europa, die Midde-Ooste en Afrika was die dalings nie so skerp nie en die MSCI EMEA Indeks het 3.7% laer as in April gesluit. Die MSCI Indeks vir Latyns-Amerika het relatief beter gevaar en Mei op slegs 2% laer gesluit.
► RESESSIE VOORSPELLINGS DUIK OP
Morgan Stanley het naby die einde van Mei ʼn waarskuwing uitgereik dat daar moontlik ʼn resessie op pad is. “Meer en meer tekens dui daarop dat resessie kan ontwikkel.” Aldus die verslag.
Die maatskappy het drie redes vir hierdie siening gegee: ekonomiese data vir die VSA is besig om te verswak; kredietmarkte se vertonings dui op ʼn waarskuwing van moeiliker tyd vorentoe; en groeisek-tore presteer swakker.
PLAASLIKE MARKTE – VERKIESINGSUITSLAG GOED ONTVANG MAAR UITDAGINGS
► LOUWARM REAKSIE OP NUWE KABINET
Die reaksie op die verkiesing en die aanstelling van ʼn nuwe kabinet kort daarna is betreklik goed deur die markte ontvang maar die uitdagings vir die plaaslike ekonomie bly ʼn bron van kommer. Internasionale gebeure het in Mei ʼn groter invloed op plaaslike markte gehad. Die rand is ook geraak en het 2.5% laer as in April gesluit. SA aandele het dieselfde pad as internasionale aandele gevolg en Mei laer afgesluit danksy nuwe spanning oor handelsooreenkomste tussen die VSA en China. Die FTSE/JSE Indeks van Alle aandele het die maand 4.8% laer gesluit, veral danksy swak vertonings deur hulpbron en nywerheidsaande-le. Dit was die swakste vertoning vir ses maande ná vyf agtereenvolgende maande van stygings.
Die FTSE/JSE nywerheidsindeks het in Mei 6% laer as in April gesluit. Kleinhandelaars het in die laaste week van die maand goed gevaar danksy die matige positiewe sentiment oor die nuwe kabinet. Die hulpbronne indeks het 5.1% laer gesluit. Die dol-larprys van goud het die maand 1.7% hoër gesluit en die platinaprys het met 10.6% gedaal. Die finansiële indeks was net 2.3% laer as in April aangesien bankaandele goed op die nuwe kabinet gereageer het.
S&P het sy gradering van SA in Mei onveranderd gehou op BB met ʼn stabiele vooruitsig. Die agentskap verwag dat ekonomiese hervorming aangepak sal word na afloop van die verkiesing, wat ekonomiese groeivooruitsigte kan steun.
► INFLASIE LAER AS VERWAG
Inflasie het in April op 4.4% afgesluit, wat laer was as wat algemeen verwag is. Dit bied steun dat die SA Reserwebank rentekoerse onveranderd sal hou.
Die April inflasiesyfer was net-net laer as die 4.5% wat vir Maart aangekondig is. Dit was laer as ʼn peiling deur Trading Economics, wat voorspel het dat die syfer vir April tot 4.7% gaan styg. ʼn Peiling deur Bloomberg het getoon dat die meeste kommentators verwag het dat inflasie onveranderd op 4.5% gaan bly. Dit was ondaks die skerpste styging vir die petrolrprys in vier jaar – die derde agtereenvolgende verhoging.
As die langtermyn tendens in ag geneem word, lyk sake glad nie goed nie. Die Ekonoom Mike Schüssler het op Netwerk24 geskyf dat pryse van Januarie 2008 to April vanjaar met 84.9% gestyg het. Dit is grootliks te danke aan geadministreerde pryse deur verskillen-de staatsafdelings. Byvoorbeeld – die prys van water het in daardie tydperk met 205% gestyg en elektrisiteitspryse met 351%.
► VOERTUIGVERKOPE SWAKKER
ʼn Aankondiging deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers, Naamsa, toon dat voer-tuigverkope in Mei ʼn teleurstellende maand gehad het en ook dat uitvoerverkope ook vir die eerste keer vanjaar gedaal het. ʼn Totaal van 40 506 voertuie is in die plaaslike mark verkoop, 2 444 minder as in Mei verlede jaar. Uitvoerverkope was 2 866 minder as die 32 829 voertuie wat in die ooreenstemmende maand verlede jaar verkoop is.
Die meeste van die nuwe voertuie is deur handelaars verkoop, sowat 5.8% is aan die motorverhuringsmark verkoop en 2.9% aan die regering.
SOURCES: Anchor Capital, Momentum, Morgan Stanley, Wheels24, Netwerk24
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]




Megan joined the Brenthurst Wealth team in March 2026 as an Administrative and Fiduciary Services Assistant at our Val de Vie Office in the Western Cape. Prior to joining Brenthurst, Megan gained three years of experience in the retail sector, where she developed management and client service skills.




I obtained my National Diploma in Financial Information Systems from the Cape Peninsula University of Technology in 1999 and have worked in the wealth management industry since January 2000. Over the years, I have gained extensive experience in various roles, including Portfolio Manager Assistant, Planner Assistant, and Paraplanner.
Esmarelda Isaacs-Andreas joined the Brenthurst Wealth Stellenbosch office in October 2025, taking on the dual role of Receptionist and Fiduciary Administrator.
I obtained my National Diploma in Financial Information Systems from the Cape Peninsula University of Technology in 1999 and have worked in the wealth management industry since January 2000. Over the years, I have gained extensive experience in various roles, including Portfolio Manager Assistant, Planner Assistant, and Paraplanner.
Ashley joined Brenthurst Wealth in January 2025 as Office Administrative Assistant and Receptionist for the Stellenbosch Office.




René Heystek joined Brenthurst Wealth in November 2023, as receptionist and administrative assistant in the newly established George/Garden Route office.
Michelle Heystek has built a career in the financial services over the last two decades, after obtaining her B.Com degree in Financial Management in 2005. Once she joined Brenthurst in 2006, she continued her academic journey, obtaining her Certificate in Wealth Management from INSETA in 2007, followed by a Postgraduate Diploma in Financial Planning from the University of the Free State. In 2008, she earned the Certified Financial Planner (CFP®) designation.





Anelle joined Brenthurst Wealth as a Receptionist and Administrative Assistant to Brian Butchart in the Cape Town office in December 2023. She has a wealth of knowledge from working as a liaison between Financial Advisers and clients at TMA and Absa Investment Management Services (Aims) since 1998. She obtained her B. com degree from the University of Port Elizabeth in 1997.











ADMITTED ATTORNEY | FINANCIAL PLANNER & HEAD OF BRENTHURST FOURWAYS

Sanet was appointed in April 2020, joining our Cape Town team as an Executive Administration Assistant to Renee Eagar. She has been in the financial services industry since 1990. Her previous experience includes positions at Sanlam, BJM and ABSA. She spent her last 12 years working at Alexander Forbes Private Client Wealth as a Senior Wealth Management Assistant. She has received numerous accolades over the years which include but not limited to, Alexander Forbes Client Service Excellence – Silver award in 2014,2015 and 2017. Sanet has also obtained her Certificate in Wealth Management (NQF 5) in 2012 and achieved “Best Student of the Year” from Moonstone.













Maria Smit is a Certified Financial Planner® with over 10 years of experience in the financial planning industry.


























