June 04, 2024

Goeie more Leslie.

Vertrou goed en veilig jou kant.

Baie dankie vir jou puik professionele diens en advies, die transaksie was gister effektief voltooi en uitbetaal, inderdaad vinnige / effektiewe proses. Dit is absolute ‘n plesier om met kundige en effektiewe mense en ondernemings (Brenthurst en al die betrokke “stakeholders”) te deel / besigheid te doen.

Groete, W Oberholzer

Scroll to Top