July 09, 2020

Baie geluk met Brenthurst se toekenning!! Ek kan net beaam dat julle die beste is en dat julle my belange op die hart dra. Julle is omgee mense en voel ń mens dit.. nie net nog ń nommer of naam by ń instansie..
Baie geluk en doet so voort!

Pop

Scroll to Top