July 08, 2022

Baie geluk Sonia,

Dit is werklik wel verdien. Nou is ek eers gemaklik met ons beleggings by jou. Dankie vir die puik diens en geduld met al die vrae elke nou en dan.

Well Done !!

Regards, Dale

Scroll to Top