January 16, 2021

Beste Magnus en Sue,

Ons is so bevoorreg dat jy al die jare na ons finansiele sake omgesien het. Sonder jou advise en hulp sou dit nooit tot die huidige waardes gestyg het nie. Baie dankie ook vir die goeie wense.

Groete Nic en Rita

Scroll to Top