February 5, 2021

Dankie aan jul almal en Yolandi by Brenthurst vir die seminaar. Ek het in die laaste tyd my kennis begin opskerp oor finansies en het die seminaar baie insiggewend gevind. My vriendin, Marie du Preez, wat oor ‘n jaar of wat aftree het ook na die seminaar vir die 1ste keer te laat blyk dat sy nou die waarde van die aftree beplanning insien.

Dankie ook aan Magnus nie net vir die seminaar nie maar oor alles wat hy in die bree doen om die gewone mens bewus te maak van die korekte finansiele beplanning. Ek volg sy praatjies oor die afgelope paar jaar en het ook al heelwat van sy boeke aangekoop.

Elize Kruger

Scroll to Top