February 26, 2021

Dankie Sonia & Kerry,

Dit is n absolute plesier om in vandag se tyd te deel met mense soos julle waar alles net gebeur. Ek hoef nie te worrie of iets nog uitstaande, onafgehandel of dalk verkeerd kan gaan nie.

Gemoedsrus diens

Groete en lekker naweek, Mnr. Fouché

Scroll to Top