February 03, 2021

Goeiedag Andre en Ronelle,

Julle lewer puik diens daar in die Kaap. Al jul raad en administrasie geskied blitsvinnig! Andre, ek stem 100% saam met jou verandering. Ronelle, jy sal nooit mag aftree nie; jou diens is te puik.

Baie dankie vir jul puik diens.

Vriendelike groete, G Maritz

Scroll to Top