Feb 20, 2020

Dagsê Magnus,

Suzean Hauman by die Bellville kantore is my finansiële adviseur. Ons buitelandse belegging wat sy gedoen het in 2019 het bo my en my vrou se verwagting presteer en ek het haar daarvoor bedank. Sy doen, met my gebrekkige kennis van markte en finansiële sake, vir ons ‘n baie goeie job. Baie dankie daarvoor en ook aan Brenthurst omdat ek groot respek het vir jou en jou span se kennis, raad en integriteit.

Hiermee saam wil ek ook my waardering uitspreek vir Ronelle Stipp se ondersteuning, deeglikheid, geduld en vriendelikheid.

Groete, Bekker

Scroll to Top