Dec 18, 2023

Beste Andre en Ronelle,

Baie dankie vir julle uitstekende diens weereens hierdie jaar. Mag julle ‘n heerlike rustyd en geseende Kerstyd ervaar.

Tot volgende jaar.

Groete, Dr Hein

Scroll to Top