August 1, 2022

Graag wil ek weereens (soos altyd tevore) net weer Daleen se lof besing! Terwyl ons onlangs in Kanada was, het sy ongeag die groot tydsverskil (na ure), onmiddellik aandag aan ‘n versoek van ons gegee en dadelik daarop gereageer.

Sy is voorwaar ‘n reuse aanwins vir julle organisasie.

Welgedaan Daleen!

Groete, J & U Keyser

Scroll to Top