April 16, 2021

Goeie dag Marise.

Baie dankie vir die volledige en breedvoerige terugvoering, waardeer opreg. Baie dankie vir jou goeie diens, hulp en ondersteuning aan my. Ek glo en vetrou dat jy my belange op die hart dra en net die beste moontlike opbrengs vir my wil bewerkstellig.

Baie dankie vir al jou moeite. Groete, Jan

Scroll to Top