Baie dankie Suzean,

Dit was definitief een van ons beter besluite om ons paar Rande aan Brenthurst toe te vertrou. Baie dankie vir die gemaklike en aaneenlopende kommunikasie wat jy en jou medewerkers ons bied.

Vriendelike Feesgroete, Pieter en Pat Kwak