Goeie Môre Suzean

Dankie vir die inlingting verskaf hieronder dit baie insiggewend maar ook bietjie vreesaanjagend. Ek as ‘n klein belegger glo egter dat ons Beleggingsadviseurs hou die sake met arendsoë dop. Nogmaals baie dankie aan u en die Brenthurst-span vir die goeie werk, veral die instudering van wêreld markte.

Vriendelike groete, J Fisher