Brenthurst Wealth Management Logo

CALL US NOW TO DISCUSS YOUR FINANCIAL PLAN

RSS icon
JHB HQ: +27 (0)11 799 8100   SANDTON: +27 (0)10 035 1391   PTA: +27 (0)12 347 8240
CPT: +27 (0)21 418 1236   BELLVILLE:+27 (0)21 914 9646   STELLENBOSCH:+27 (0) 21 882 8706
Brenthurst Wealth Management

MAANDELIKSE MARKVERSLAG – MEI 2018

May 16th, 2018

INTERNASIONALE MARKTE INTERNASIONALE MARKTE BELEEF POSITIEWE MAAND Markte het wêreldwyd opwaarts en afwaarts beweeg sedert 2018 begin het. April was weer ʼn positiewe maand, die eerste sedert Januarie, groot-liks gesteun deur goeie syfers wat deur Ameri-kaanse tegnologiemaatskappye aangekondig is en ook ʼn hele paar groot maatskappysamesmeltings. ʼn Suksesvolle ontmoeting deur die leiers van Noord- en Suid-Korea
Read more



MAANDELIKSE MARKVERSLAG – 06 APRIL 2018

April 12th, 2018

INTERNASIONALE MARKTE GROTER WISSELVALLIGHEID EN AMERIKAANSE PRESIDENT SE PLANNE MET HANDELSTARIEWE TREF MARKTE Markskommelinge, verkope van Amerikaanse tegnologie-aandele en die moontlikheid van ʼn handelsoorlog het markte in Maart senuweeagtig gemaak. Kort nadat President Trump sy planne vir handelstariewe aangekondig het om Amerikaanse nywerhede te beskerm, het China ʼn rits tariewe vir Amerikaanse produkte
Read more



MAANDELIKSE MARKVERSLAG – 06 MAART 2018

March 7th, 2018

INTERNASIONALE MARKTE DRAMATIESE SKOMMELINGE AAN DIE ORDE VAN DIE DAG Amerikaanse markte het in Februarie van die grootste skommelinge sedert die internasionale finansiële krisis beleef en groot stygings aan die begin van die maand is deur dalings en nog dalings, veral teen die einde van die maand, gevolg. Die Dow Jones Nywerheidsindeks het twee keer in die maand met 1 000 punte gedaal weens kommer dat hoër
Read more



MAANDELIKSE MARKVERSLAG FEBRUARIE 2018

February 14th, 2018

INTERNASIONALE MARKTE VSA EKONOMIE VAAR STEEDS GOED Ekonomiese groei in Amerika duur voort en is nou vir 103 maande opwaarts. Dit is net 17 maande korter as die langste ekonomiese oplewing wat die VSA tussen 1991 en 2001 beleef het. Die Down Jones Nywerheidsindeks en die S&P 500 het deur die loop van die maand nuwe hoogtepunte behaal. Die S&P 500 het aan die einde van die maand sy dertiende rekord-hoogtepunt
Read more



MAANDELIKSE MARKVERSLAG NOVEMBER 2017

November 10th, 2017

INTERNASIONALE MARKTE SPRAKE VAN BELASTINGWYSIGINGS STEUN AMERIKAANSE MARKTE Amerikaanse markte het ʼn stewige maand beleef in is gesteun deur gesonde verdienstesyfers en President Trump se agenda om die belastingstelsel te hervorm. Kommer oor hoeveel ooreenstemming tussen faksies in die Amerikaanse kongres oor die voorgenome nuwe belastingwet gaan wees en ook die verwagting dat laer maatskappybelasting eers
Read more



MAANDELIKSE MARKVERSLAG OKTOBER 2017

October 12th, 2017

INTERNASIONALE MARKTE AMERIKAANSE MARKTE VAAR GOED ONDANKS POLITIEKE SPANNING Die moontlikheid van ʼn militêre konfrontasie tussen die VSA en Noord Korea was steeds op die voorgrond in Sep-tember aangesien die woordewisseling tussen Amerikaanse President Donald Trump en die Noord Koreaanse leier Kim Jong Un verskerp het. Ondanks die geopolitiese onsekerheid het Amerikaanse markte goed gevaar en die maand hoër
Read more



MAANDELIKSE MARK VERSLAG September 2017

September 7th, 2017

INTERNASIONALE MARKTE POLITIEKE SPANNING TUSSEN DIE VSA EN NOORD KOREA DUUR VOORT Die verwagtinge van ʼn konfrontasie tussen die VSA en Noord Korea het die atmosfeer op markte in Augustus oorheers en beleggers het na veilige hawes soos goud en staatseffekte gevlug omdat aandeelmarkte onder druk was. Ondanks hierdie spanning het Amerikaanse markte die maand stewiger afgesluit en die Dow Jones Nywerheidsindeks
Read more



MAANDELIKSE MARK VERSLAG – AUGUSTUS 2017

August 31st, 2017

INTERNASIONALE MARKTE AMERIKAANSE MARKTE VAAR GOED MAAR DOLLAR EFFENS SWAKKER JULIE was ʼn goeie maand vir die Amerikaanse mark danksy ʼn stewige begin vir die Amerikaanse verdienste-seisoen en ook weens hoër kommodi-teitspryse. Dit is ondanks die geo-politieke risiko wat deur verdere missiellanserings deur Noord Korea geskep is. Onlangse berigte het gespekuleer dat Noord Korea se missiele die Amerikaanse kus
Read more



BELEGGINGSVERSLAG – JULIE 2017 – UITGAWE 272

July 26th, 2017

IS JOU FINANSIËLE RAADGEWER ’N BATE OF LAS? Deur Richus Nel, finansiële raadgewer van Brenthurst Wealth Kliënte meet gewoonlik hul finansiële raadgewers se prestasie aan opbrengste. Raadgewers sal egter sonder twyfel misluk as hul raad slegs daaraan gemeet word – hulle kan nie die markte beheer nie en beleggers moet dit verstaan. In die loop van ’n leeftyd lei die bykomende dienste wat deur finansiële
Read more



MAANDELIKSE MARK VERSLAG – JUNIE 2017

June 8th, 2017

INTERNASIONALE MARKTE GROOTSTE INTERNASIONALE MARKTE BELEEF GOEIE MAAND Die vernaamste internasionale markte het in Mei goed gevaar onlangs politieke spanning ná Noord-Korea ʼn derde missieltoets in minder as drie weke uitgevoer het. Beter verdienste deur Amerikaanse maatskappy en positiewe ekonomiese data het Amerikaanse aandele in Mei gesteun en die grootste indekse het die maand positief afgesluit. Die S&P
Read more



Page 1 of 3123

johannesburg

(fourways)

Tel: +27 (0)11 799 8100 Unit 2B, Cedar Office Estate,
Cedar Road, Fourways, SA

JOHANNESBURG

(SANDTON)

Tel: +27 (0)10 035 1391 The Business Exchange, Block 4, 150
Rivonia Road, Sandton, Gauteng, SA

PRETORIA

(ERASMUSKLOOF)

Tel: +27 (0)12 347 8240 494A Lois Avenue,
Erasmuskloof X3, Pretoria, SA

CAPE TOWN

(DE WATERKANT)

Tel: +27 (0) 21 418 1236 29 Chiappini Street, De Waterkant,
Cape Town, 8001, SA

BELLVILLe

(TYGERVALLEY)

Tel: +27 (0)21 914 9646 Tyger Waterfront Terraces Block 2,
Carl Cronje Drive, Bellville, SA

STELLENBOSCH

(central)

Tel: +27 (0) 21 882 8706 97 Dorp Street, Unit 3,
La Gratitude, Stellenbosch, SA