Maandelikse Markverslag – Mei 2019

INTERNASIONALE MARKTE – LOPIE OP INTERNASIONALE MARKTE DUUR VOORT MAATSKAPPYRESULTATE STEUN AANDEELPRYSE Die prysstygings vir internasionale aandele het in April voortgeduur, ná die stewige stygings (+12.2%) wat vir die eerste kwartaal aangeteken is. Die MSCI...